TYDENS die Suid-Afrikaanse kampioenskap vir uitvoerende kunste (SACOPA) het die drie Pretorius-leerlinge, Corné, Luné en Armand, van die Hoërskool Reitz weer geskitter. Hulle is ná die kampioenskap in die Suid-Afrikaanse span ingesluit wat in Junie i

Source: Drie op pad na Los Angeles